JVCOM32 Agtergrond Prente
JVCOMM 32 Weerprente no 2(Europa) (320kb), 8(Westelike deel SA) (11kb) en 9(Oostelike deel SA) (640kb) met stede en dorpe se name.
1. Ek het hierdie self geprogammeer- daar is dus geen vrees van kopiereg.
2. Julle doen dit op eie risiko- dit mag wees dat julle foutief tewerk gaan met die copy en paste en dat die oorspronklike pallet verdwyn. Ek het egter kopiee.
3. Gaan as volg tewerk:
3.1 Copy die betrokke pallet.
3.2 Paste dit na JVCOMM as volg- gaan na JVCOMM(in jou C drive) , gaan na “Masks & Palettes”, dubbelclick met die muis hierop en al die pallette sal verskyn
3.3 Mask_2 word met no 2 vervang (lw nie 02 nie)
3.4 Mask_8 word met no 8 vervang
3.5 Mask_9 word met no 9 vervang
3.6 Paste elkeen afsonderlik
3.7 Dit kan ook in explore gedoen word mbv “drag”
Sterkte met die projek- julle gaan die nuwe palette baie geniet.